Genesis 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+ Psalm 45:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Luister, o dogter, en kyk, en neig u oor;En vergeet u volk en u vader se huis.+
24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+