7 En ek, Daniël, ek alleen het die verskyning gesien; maar wat die manne betref wat saam met my was, hulle het nie die verskyning gesien nie.+ ’n Groot bewing het hulle egter oorval, sodat hulle gevlug het om weg te kruip.
3 En as hulle op die top van die Karmel wegkruip, sal ek daar sorgvuldig na hulle soek en hulle beslis wegneem.+ En as hulle hulle weg van my oë af op die bodem van die see+ verberg, sal ek die slang daar onder bevel gee, en hy sal hulle byt.
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
18 Daar is geen vrees in die liefde nie,+ maar volmaakte liefde werp vrees uit,+ want vrees veroorsaak ’n stremming. Ja, hy wat in vrees verkeer, is nie tot volmaaktheid gebring in die liefde nie.+