Genesis 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+ Matteus 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+
13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+
32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+