Matteus 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het.+ Matteus 18:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Net so+ sal my hemelse Vader ook met julle handel as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”+ Lukas 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Let op julleself. As jou broer ’n sonde begaan, bestraf hom,+ en as hy berou het, vergewe hom.+ Efesiërs 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
35 Net so+ sal my hemelse Vader ook met julle handel as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”+
32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+