Psalm 110:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah het gesweer+ (en hy sal nie spyt wees nie):+“Jy is ’n priester tot onbepaalde tyd+Volgens die wyse van Melgiseʹdek!”+ Hebreërs 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 waar ’n voorloper ten behoewe van ons ingegaan het,+ Jesus, wat vir ewig ’n hoëpriester volgens die wyse van Melgiseʹdek geword het.+ Hebreërs 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Aangesien hy sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister is en nie ’n begin van dae+ of ’n lewenseinde het nie, maar soos die Seun van God+ gemaak is, bly hy ’n priester vir altyd.+ Hebreërs 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 want hy was nog in die lendene+ van sy voorvader toe Melgiseʹdek hom tegemoetgegaan het.+
4 Jehovah het gesweer+ (en hy sal nie spyt wees nie):+“Jy is ’n priester tot onbepaalde tyd+Volgens die wyse van Melgiseʹdek!”+
20 waar ’n voorloper ten behoewe van ons ingegaan het,+ Jesus, wat vir ewig ’n hoëpriester volgens die wyse van Melgiseʹdek geword het.+
3 Aangesien hy sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister is en nie ’n begin van dae+ of ’n lewenseinde het nie, maar soos die Seun van God+ gemaak is, bly hy ’n priester vir altyd.+