Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+

  • Psalm 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy sal valstrikke, vuur en swael+ op die goddeloses laat reën,

      En ’n verskroeiende wind, as die deel van hulle beker.+

  • Jesaja 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+

  • Amos 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Ek het ’n verwoesting onder julle veroorsaak, soos God se verwoesting van Sodom en Gomorʹra.+ En julle was soos ’n stomp wat uit die vuur geruk is;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

  • Lukas 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar op die dag dat Lot uit Sodom uitgekom het, het dit vuur en swael uit die hemel gereën en hulle almal vernietig.+

  • 2 Petrus 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en hy die stede Sodom en Gomorʹra veroordeel het deur hulle tot as te verbrand,+ waardeur hy vir goddelose mense ’n voorbeeld van toekomstige dinge gegee het;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel