2 ’n volk wat groot en lank is, die kinders van die Enakiete,+ van wie jy geweet het en gehoor het dat daar gesê word: ‘Wie kan standhou voor die kinders van Enak?’
21 Verder het Josua in dié tyd gegaan en die Enakiete+ uitgeroei uit die bergstreek, uit Hebron, uit Debir, uit Anab+ en uit die hele bergstreek van Juda en uit die hele bergstreek van Israel.+ Saam met hulle stede het Josua hulle aan vernietiging oorgegee.+
13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+