Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ‘Jehovah, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid,+ wat ongeregtigheid en oortreding vergewe,+ maar hy sal geensins vrystelling van straf gee nie,+ want hy bring straf vir die oortreding van vaders oor kinders, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.’+

  • Nahum 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jehovah word nie gou toornig nie+ en is groot van krag,+ en Jehovah sal hom geensins daarvan weerhou om te straf nie.+

      In verwoestende wind en in storm is sy weg, en die wolkmassa is die stof van sy voete.+

  • Romeine 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 As God dan nou, hoewel hy sy gramskap wil toon en sy krag bekend wil maak, voorwerpe van gramskap, wat vir vernietiging geskik gemaak is,+ met groot lankmoedigheid geduld het,

  • 2 Petrus 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Jehovah is nie traag met betrekking tot sy belofte,+ soos party mense traagheid beskou nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigeen vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal tot berou moet kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel