22 En op dié dag sal ek beslis die land Gosen waarop my volk staan, uitsonder, dat daar geen steekvlieë sal wees nie;+ sodat jy kan weet dat ek Jehovah is in die land.+
23 Hulle het mekaar nie gesien nie, en drie dae lank het niemand van sy plek af opgestaan nie; maar vir al die kinders van Israel was daar lig in hulle woonplekke.+
7 Maar teen geeneen van die kinders van Israel sal ’n hond sy tong gretig roer nie, teen geen mens of dier nie;+ sodat julle kan weet dat Jehovah ’n onderskeid kan maak tussen die Egiptenaars en die kinders van Israel.’+
13 En die bloed sal dien as julle teken aan die huise waarin julle is; en ek sal die bloed sien en julle oorslaan,+ en die plaag sal nie tot vernietiging oor julle kom wanneer ek Egipteland tref nie.
13 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk! My knegte sal eet,+ maar julle sal honger ly.+ Kyk! My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees.+ Kyk! My knegte sal bly wees,+ maar julle sal beskaamd staan.+
18 En julle sal beslis weer die onderskeid sien tussen ’n regverdige en ’n goddelose,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie gedien het nie.”+