Eksodus 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+ Psalm 106:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die waters het hulle teenstanders bedek;+Nie een van hulle het oorgebly nie.+ Psalm 136:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+
15 En wat Farao en sy krygsmag in die Rooi See afgeskud het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+