Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+

  • 2 Samuel 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Daarom is u inderdaad groot,+ o Soewereine Heer Jehovah; want daar is geen ander soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u+ onder almal van wie ons met ons ore gehoor het nie.

  • 1 Korintiërs 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want selfs al is daar dié wat “gode” genoem word,+ hetsy in die hemel+ of op die aarde,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel