Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die volk het daar na water bly dors, en die volk het aangehou om teen Moses te murmureer en te sê: “Waarom het u ons uit Egipte laat optrek om ons en ons kinders en ons vee van dors te laat omkom?”+

  • Numeri 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Is dit so ’n kleinigheid dat jy ons uit ’n land wat oorloop van melk en heuning laat optrek het om ons in die wildernis te laat sterf,+ dat jy ook tot die uiterste die vors oor ons probeer speel?+

  • Deuteronomium 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het jou nederig gemaak en jou laat honger ly+ en jou met die manna gevoed,+ wat jy nie geken het en ook jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens van elke uiting uit Jehovah se mond lewe.+

  • Klaagliedere 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Dié wat met die swaard+ omgebring is, was beter daaraan toe as dié wat deur die hongersnood+ omgebring is,

      Want hulle kwyn weg, deurboor weens gebrek aan die opbrengs van die oop veld.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel