Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Daarom moet julle al my insettinge en al my regterlike beslissings onderhou, en julle moet dit nakom.+ Ek is Jehovah.’”

  • Numeri 15:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Die bedoeling is dat julle aan al my gebooie dink en dit beslis uitvoer en inderdaad heilig sal wees vir julle God.+

  • Deuteronomium 4:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel