6 En dit moet by julle in bewaring bly tot die veertiende dag van hierdie maand,+ en die hele gemeente van die vergadering van Israel moet dit tussen die twee aande slag.+
16“Laat die maand Abib+ onderhou word, en jy moet die pasga vir Jehovah jou God vier,+ want in die maand Abib het Jehovah jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.+
10 En die kamp van die kinders van Israel het in Gilgal gebly, en hulle het die pasga op die veertiende dag van die maand,+ in die aand, in die woestynvlaktes van Jeʹrigo, gehou.