30 En net die volgende dag het Moses vir die volk gesê: “Julle—julle het ’n groot sonde begaan,+ en ek sal nou opklim na Jehovah toe. Miskien kan ek vir julle sonde versoening doen.”+
8 Maar as sy nie ’n skaap kan bekostig nie, dan moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe+ neem, een as ’n brandoffer en een as ’n sondoffer, en die priester moet vir haar versoening doen,+ en sy sal rein wees.’”
17 “En geen ander mens mag in die tent van samekoms wees vandat hy ingaan om in die heiligdom versoening te doen totdat hy uitkom nie; en hy moet vir hom+ en vir sy huis en vir die hele gemeente van Israel versoening doen.+
25 En die priester moet vir die hele vergadering van die kinders van Israel versoening doen,+ en dit sal hulle vergewe word; want dit was ’n fout,+ en hulle het as hulle offer ’n vuuroffer aan Jehovah gebring en hulle sondoffer voor Jehovah vir hulle fout.
7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+
17 Gevolglik was hy verplig om in alle opsigte soos sy “broers” te word,+ sodat hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester in die dinge in verband met God kon word,+ om ’n soenoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+