Psalm 98:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+ Esegiël 20:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies onder wie hulle was nie,+ want ek het my voor hulle oë aan hulle bekend gemaak toe ek hulle uit Egipteland uitgelei het.+
2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+
9 En ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies onder wie hulle was nie,+ want ek het my voor hulle oë aan hulle bekend gemaak toe ek hulle uit Egipteland uitgelei het.+