Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Praat met die kinders van Israel en jy moet vir hulle sê: ‘As ’n man of ’n vrou ’n spesiale gelofte aflê om as ’n Nasireʹër+ vir Jehovah te lewe,

  • Deuteronomium 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “As jy aan Jehovah jou God ’n gelofte doen,+ moet jy nie traag wees om dit te betaal nie,+ want Jehovah jou God sal dit vir seker van jou eis, en dit sal inderdaad ’n sonde vir jou word.+

  • Rigters 11:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Toe het Jefta ’n gelofte+ aan Jehovah gedoen en gesê: “As u vir seker die kinders van Ammon in my hand gee,

  • 1 Samuel 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En sy het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “O Jehovah van die leërs, as u vir seker die ellende van u slavin sal aansien+ en aan my sal dink,+ en u u slavin nie sal vergeet nie en aan u slavin ’n manlike nakomeling sal gee, sal ek hom aan Jehovah gee al die dae van sy lewe, en geen skeermes sal op sy kop kom nie.”+

  • Prediker 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God doen, moet jy nie aarsel om dit te betaal nie,+ want daar is geen behae in die sotte nie.+ Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel