12 hy moet die hele bul buitekant die kamp+ laat neem, na ’n rein plek waar die vetterige as+ uitgegooi word, en hy moet dit op hout met vuur verbrand.+ Waar die vetterige as uitgegooi word, moet dit verbrand word.
27 “Maar die sondofferbul en die sondofferbok, waarvan die bloed ingebring is om in die heiligdom versoening te doen, moet hy buite die kamp laat uitbring; en hulle moet hulle velle en hulle vleis en hulle mis met vuur verbrand.+
9 “‘En ’n rein man moet die as+ van die koei bymekaarmaak en dit buite die kamp op ’n rein plek neersit; en dit moet vir die vergadering van die kinders van Israel dien as iets wat bewaar moet word vir die reinigingswater.+ Dit is ’n sondoffer.