Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net vleis met sy siel+—sy bloed+—mag julle nie eet nie.+

  • Levitikus 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want die siel van elke soort vlees is sy bloed deur die siel wat daarin is. Daarom het ek vir die kinders van Israel gesê: “Julle mag nie die bloed van enige soort vlees eet nie, want die siel van elke soort vlees is sy bloed.+ Elkeen wat dit eet, moet uitgeroei word.”+

  • Deuteronomium 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wees net vasbeslote om nie die bloed te eet nie,+ want die bloed is die siel+ en jy mag nie die siel saam met die vleis eet nie.

  • 1 Kronieke 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hy het gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit my God se standpunt, om dit te doen! Sou ek die bloed+ van hierdie manne ten koste van hulle siel drink? Want met gevaar vir hulle siel het hulle dit gebring.” En hy wou dit nie drink nie.+ Dit is die dinge wat die drie sterk manne gedoen het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel