27 “‘En wat ’n man of vrou betref in wie daar ’n mediumistiese of ’n voorspellende gees is,+ hulle moet vir seker doodgemaak word.+ Hulle moet met klippe doodgegooi word. Hulle bloed is op hulle.’”+
16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, het ’n sekere diensmeisie met ’n gees,+ ’n waarsêende+ demoon, ons tegemoetgekom. Sy het aan haar here groot wins verskaf+ deur die voorspelkuns te beoefen.