25 En die vergadering+ moet hom wat iemand doodgemaak het, uit die hand van die bloedwreker verlos, en die vergadering moet hom laat terugkeer na sy vrystad waarheen hy gevlug het, en hy moet daarin woon tot die dood van die hoëpriester wat met die heilige olie gesalf is.+