4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+
12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.