Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Nietemin was die rede waarom barmhartigheid aan my bewys is,+ dat Christus Jesus deur middel van my, as die vernaamste geval, al sy lankmoedigheid kon toon as ’n voorbeeld vir dié wat hulle geloof op hom sal grond+ tot die ewige lewe.+

  • 1 Johannes 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

  • Judas 21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 en julle sodoende in God se liefde hou,+ terwyl julle wag op die barmhartigheid+ van ons Here Jesus Christus met die ewige lewe in die vooruitsig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel