Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Van u sal my lof in die groot gemeente kom;+

      My geloftes sal ek betaal voor dié wat hom vrees.+

  • Psalm 50:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Bring danksegging as jou offerande aan God,+

      En betaal jou geloftes aan die Allerhoogste;+

  • Psalm 66:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan;+

      Ek sal aan u my geloftes betaal+

  • Nahum 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Kyk! Op die berge die voete van iemand wat goeie nuus bring, wat vrede verkondig.+ O Juda, vier jou feeste.+ Betaal jou geloftes;+ want geen deugniet sal ooit weer deur jou trek nie.+ Hy sal beslis heeltemal uitgeroei word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel