11 En ’n man wat by sy vader se vrou gaan lê, het die naaktheid van sy vader ontbloot.+ Hulle moet albei vir seker doodgemaak word. Hulle bloed is op hulle.
5Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+