Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Jehovah jou God sal hulle inderdaad aan jou oorlewer en hulle in groot verwarring op die vlug jaag, totdat hulle verdelg is.+

  • 2 Kronieke 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Asa en die manskappe wat by hom was, het hulle tot by Gerar+ agtervolg, en die Etiopiërs het bly val totdat niemand van hulle meer gelewe het nie; want hulle is voor Jehovah+ en voor sy kamp+ verpletter. Daarna het hulle ’n baie groot hoeveelheid buit weggedra.+

  • Hebreërs 11:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel