Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan.

  • Deuteronomium 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En julle weet vandag goed (want ek praat nie met julle kinders wat die dissipline van Jehovah+ julle God, sy grootheid,+ sy sterk hand+ en sy uitgestrekte arm+ nie geken en nie gesien het nie,

  • Psalm 78:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Sodat die komende geslag, die kinders wat gebore sou word, dit kon weet,+

      Sodat hulle kon opstaan en dit vir hulle kinders kon vertel,+

  • Spreuke 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Lei ’n seun op volgens die weg vir hom;+ ook as hy oud word, sal hy nie daarvan afwyk nie.+

  • Efesiërs 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En vaders, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en verstandsregulering+ van Jehovah op te voed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel