Deuteronomium 29:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis. Psalm 74:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 74 Waarom, o God, het u vir ewig verstoot?+Waarom bly u toorn teen die skape van u weiding rook?+
20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis.