Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die plunderaars gegee het, en hulle het hulle begin plunder;+ en hy het hulle in die hand van hulle vyande rondom hulle verkoop,+ en hulle kon nie meer voor hulle vyande standhou nie.+

  • Psalm 78:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 God het gehoor+ en grimmig geword,+

      En daarom het hy Israel grootliks verag.+

  • Psalm 106:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En die toorn van Jehovah het teen sy volk ontvlam,+

      En hy het sy erfdeel begin verfoei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel