Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Het enige ander volk die stem van God uit die vuur hoor praat, soos jy dit gehoor het, en bly lewe?+

  • Deuteronomium 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ek het in dié tyd tussen Jehovah en julle gestaan+ om die woord van Jehovah aan julle mee te deel (want julle was bang vir die vuur en het nie teen die berg opgeklim nie),+ wat gelui het:

  • Psalm 29:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die stem van Jehovah is kragtig;+

      Die stem van Jehovah is luisterryk.+

  • 1 Tessalonisense 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hulle self hou aan vertel van die manier waarop ons aanvanklik onder julle ingegaan het en hoe julle julle van julle afgode+ tot God gekeer het om ’n lewende+ en ware+ God as slawe te dien

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel