Josua 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 So het ek julle ’n land gegee waarvoor julle nie geswoeg het nie en stede wat julle nie gebou het nie,+ en julle het daarin gaan woon. Julle eet van wingerde en olyfboorde wat julle nie geplant het nie.’+ Psalm 105:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En hy het die lande van die nasies geleidelik aan hulle gegee,+En hulle het die vrug van die harde werk van volksgroepe in besit bly neem,+
13 So het ek julle ’n land gegee waarvoor julle nie geswoeg het nie en stede wat julle nie gebou het nie,+ en julle het daarin gaan woon. Julle eet van wingerde en olyfboorde wat julle nie geplant het nie.’+
44 En hy het die lande van die nasies geleidelik aan hulle gegee,+En hulle het die vrug van die harde werk van volksgroepe in besit bly neem,+