-
Josua 10:28Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
28 En Josua het Makkeʹda+ op daardie dag ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan. Wat sy koning betref, hy het hom en elke siel wat daarin was, aan vernietiging oorgegee.+ Hy het geen oorlewende laat oorbly nie. So het hy met die koning van Makkeʹda+ gedoen net soos hy met die koning van Jeʹrigo gedoen het.
-