Numeri 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moet net nie teen Jehovah in opstand kom nie;+ en julle, julle moenie die mense van die land vrees nie,+ want hulle is brood vir ons. Hulle beskutting het van hulle gewyk,+ en Jehovah is met ons.+ Moet hulle nie vrees nie.”+ Psalm 46:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 God is in die stad;+ dit sal nie wankel nie.+God sal dit help wanneer die oggend aanbreek.+
9 Moet net nie teen Jehovah in opstand kom nie;+ en julle, julle moenie die mense van die land vrees nie,+ want hulle is brood vir ons. Hulle beskutting het van hulle gewyk,+ en Jehovah is met ons.+ Moet hulle nie vrees nie.”+