Psalms
Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag,+ op “Die meisies”. ’n Lied.
2 Daarom sal ons nie vrees nie, al ondergaan die aarde ’n verandering+
En al wankel die berge weg in die hart van die uitgestrekte see;+
3 Al is sy waters onstuimig en skuimend,+
Al bewe die berge weens die geweld daarvan.+ Sela.
4 Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God bly maak,+
Die heiligste, grootse tabernakel van die Allerhoogste.+
6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;
Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+
9 Hy laat oorloë ophou tot aan die einde van die aarde.+
Die boog verbreek hy en die spies kap hy stukkend;+
Die waens verbrand hy met vuur.+