Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan die vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na die land van die vyand, ver of naby;+

  • Psalm 51:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+

      En in sonde het my moeder my ontvang.+

  • Romeine 3:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want almal het gesondig+ en skiet te kort aan die heerlikheid van God,+

  • Romeine 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.

  • Titus 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 het hy ons gered, nie as gevolg van werke+ van regverdigheid wat ons verrig het nie,+ maar volgens sy barmhartigheid,+ deur middel van die bad+ wat ons lewend gemaak het+ en deur middel van ons vernuwing deur heilige gees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel