Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+

  • Jeremia 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat julle vir Jehovah besny, en verwyder die voorhuid van julle hart,+ o manne van Juda en inwoners van Jerusalem, sodat my woede weens die slegtheid van julle handelinge nie net soos ’n vuur uitgaan en beslis brand sonder dat iemand dit blus nie.”+

  • Romeine 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+

  • Filippense 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ons is dié met die ware besnydenis,+ wat deur God se gees+ heilige diens verrig en in Christus Jesus roem+ en nie ons vertroue in die vlees stel nie,+

  • Kolossense 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Deur gemeenskap+ met hom is julle ook besny+ met ’n besnydenis wat sonder hande uitgevoer is, deur die aflegging van die liggaam van die vlees,+ deur die besnydenis wat by die Christus behoort,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel