Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 34:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nie

      En op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+

      Want hulle almal is die werk van sy hande.+

  • Handelinge 10:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Hierop het Petrus sy mond oopgemaak en gesê: “Ek sien vir seker dat God nie partydig is nie,+

  • Romeine 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want daar is geen partydigheid by God nie.+

  • Efesiërs 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En here, hou aan om dieselfde dinge teenoor hulle te doen, en laat staan die dreigemente,+ want julle weet dat hy wat hulle sowel as julle Heer is,+ in die hemele is, en daar is geen partydigheid+ by hom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel