Deuteronomium 4:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.” Psalm 91:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Met lengte van dae sal ek hom versadig,+En ek sal hom redding deur my laat sien.+ Spreuke 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want lengte van dae en jare van lewe+ en vrede sal vir jou bygevoeg word.+ Spreuke 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vrees van Jehovah sal dae byvoeg,+ maar die jare van die goddeloses sal verkort word.+
40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.”