9“Hoor, o Israel, jy trek vandag deur die Jordaan+ om in te gaan en nasies uit hulle besitting te verdryf wat groter en magtiger is as jy,+ stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,+
31 Want julle trek deur die Jordaan om in te gaan en die land in besit te neem wat Jehovah julle God aan julle gee, en julle moet dit in besit neem en daarin woon.+