Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die grens het opgegaan na Debir by die Agorlaagvlakte+ en noordwaarts na Gilgal+ gedraai, wat teenoor die opdraand van Adumʹmim lê, wat suid van die stroomvallei is; en die grens het na die waters van En-Semes+ geloop, en sy eindpunt was En-Rogel.+

  • Jesaja 65:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Saron+ moet ’n weiveld vir skape word+ en die Agorlaagvlakte+ ’n rusplek vir beeste, vir my volk wat my gesoek het.+

  • Hosea 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En van dan af sal ek haar haar wingerde gee,+ en die Agorlaagvlakte+ as ’n deur tot hoop; en daar sal sy beslis antwoord soos in die dae van haar jeug+ en soos die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel