21 “En ek het Josua+ in dié tyd beveel en gesê: ‘Jou oë sien alles wat Jehovah julle God aan hierdie twee konings gedoen het. So sal Jehovah ook doen aan al die koninkryke waarheen jy oortrek.+
19 die groot beproewinge wat jou oë gesien het,+ en die tekens en die wonderwerke+ en die sterk hand+ en die uitgestrekte arm+ waarmee Jehovah jou God jou uitgelei het.+ So sal Jehovah jou God aan al die volke doen vir wie jy bang is.+