18 En Abram het in tente bly woon. Later het hy gaan woon tussen die groot bome van Mamre,+ wat in Hebron+ is; en daar het hy ’n altaar vir Jehovah gebou.+
22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.
3 Gevolglik het Adoʹni-Seʹdek, die koning van Jerusalem,+ na Hoham, die koning van Hebron,+ en na Piram, die koning van Jarmut,+ en na Jaʹfia, die koning van Lagis,+ en na Debir, die koning van Eglon,+ gestuur en gesê:
13 En aan Kaleb,+ die seun van Jefunʹne, het hy, volgens die bevel van Jehovah aan Josua, ’n aandeel onder die kinders van Juda gegee, naamlik Kirjat-Arba (die genoemde Arba was die vader van Enak), dit wil sê Hebron.+
13 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle die vrystad+ vir hom wat iemand doodgemaak het,+ naamlik Hebron,+ en sy weiveld gegee, ook Libna+ en sy weiveld,
10 So het Juda uitgetrek teen die Kanaäniete wat in Hebron+ gewoon het (en die naam van Hebron was voorheen Kirjat-Arba),+ en hulle het Sesai en Ahiʹman en Talmai verslaan.+