Eksodus 23:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek sal hulle nie in een jaar voor jou uit verdryf nie, sodat die land nie ’n verlate woesteny word en die wilde diere van die veld werklik teen jou vermeerder nie.+ Eksodus 23:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+ Psalm 105:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 En hy het die lande van die nasies geleidelik aan hulle gegee,+En hulle het die vrug van die harde werk van volksgroepe in besit bly neem,+
29 Ek sal hulle nie in een jaar voor jou uit verdryf nie, sodat die land nie ’n verlate woesteny word en die wilde diere van die veld werklik teen jou vermeerder nie.+
30 Bietjie vir bietjie sal ek hulle voor jou uit verdryf, totdat jy vrugbaar word en die land werklik in besit neem.+
44 En hy het die lande van die nasies geleidelik aan hulle gegee,+En hulle het die vrug van die harde werk van volksgroepe in besit bly neem,+