Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+

  • Deuteronomium 33:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En dít was Juda se seën,+ toe hy verder gesê het:

      “Hoor, o Jehovah, die stem van Juda,+

      En mag u hom na sy volk toe bring.

      Sy arms het gestry vir wat syne is;

      En mag u vir hom ’n helper teen sy teenstanders wees.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel