2 En jy moet dink aan die hele pad waarlangs Jehovah jou God jou hierdie veertig jaar in die wildernis laat gaan het,+ om jou nederig te maak,+ om jou op die proef te stel+ ten einde te weet wat in jou hart is,+ of jy sy gebooie sal onderhou of nie.
31 En so het die ware God, deur die woordvoerders van die vorste van Babilon+ wat na hom toe gestuur is+ om navraag te doen oor die voorteken+ wat in die land gebeur het, hom verlaat+ om hom op die proef te stel,+ om te wete te kom wat alles in sy hart was.+