31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+
18 Dadelik het Joʹsafat laag gebuig met sy gesig na die aarde,+ en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het voor Jehovah neergeval om hulde aan Jehovah te bewys.+