12 En Timna+ het die byvrou geword van Eʹlifas, Esau se seun. Na verloop van tyd het sy vir Eʹlifas Aʹmalek+ gebaar. Dit is die seuns van Ada, Esau se vrou.
29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete en die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see en aan die kant van die Jordaan.”
2 Só het Jehovah van die leërs+ gesê: ‘Ek sal rekenskap eis+ vir wat Aʹmalek aan Israel gedoen het toe hy hom in die weg gestaan het terwyl hy uit Egipte opgetrek het.+