Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en die Jebusiete+ en die Amoriete+ en die Girgasiete

  • Eksodus 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want my engel sal voor jou uit gaan en jou inderdaad bring na die Amoriete en die Hetiete en die Perissiete en die Kanaäniete, die Hewiete en die Jebusiete, en ek sal hulle beslis uitwis.+

  • Deuteronomium 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Wanneer Jehovah jou God jou uiteindelik in die land bring waarheen jy trek om dit in besit te neem,+ dan sal hy groot nasies voor jou uit verdryf,+ die Hetiete+ en die Girgasiete+ en die Amoriete+ en die Kanaäniete+ en die Perissiete+ en die Hewiete+ en die Jebusiete,+ sewe nasies, groter en magtiger as jy.+

  • Rigters 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En die kinders van Benjamin het nie die Jebusiete verdryf wat in Jerusalem gewoon het nie;+ maar die Jebusiete woon nog tot vandag toe saam met die kinders van Benjamin in Jerusalem.+

  • 2 Samuel 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Dawid het op dié dag gesê: “Laat enigeen wat die Jebusiete verslaan,+ deur middel van die watertonnel+ kom by die kreupeles sowel as die blindes, wat deur Dawid se siel gehaat word!” Daarom sê hulle: “Die blinde en die kreupele sal nie in die huis inkom nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel