2 En daar is aan die Gasiete berig gebring en gesê: “Simson het hier ingekom.” Toe het hulle hom omsingel+ en hom die hele nag lank in die stadspoort voorgelê.+ En hulle het hulle die hele nag stil gehou en gesê: “Sodra die oggend lig word, sal ons hom ook doodmaak.”+