Levitikus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah. Spreuke 24:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Moenie sê nie: “Net soos hy aan my gedoen het, so gaan ek aan hom doen.+ Ek sal elkeen volgens sy optrede vergeld.”+ Romeine 12:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Moet niemand kwaad vir kwaad+ vergeld nie. Verskaf goeie dinge voor die oë van alle mense.
18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.
29 Moenie sê nie: “Net soos hy aan my gedoen het, so gaan ek aan hom doen.+ Ek sal elkeen volgens sy optrede vergeld.”+